Die A-Z van Openbaring: ’n Allesomvattende Perspektief op die Boek Openbaring (Sagteband)
Books
In Stock
R346.96
Product Code: 9780638009798
Description
Leef ons in die eindtyd? Hierdie vraag het belangstelling in die boek Openbaring die afgelope dekades geweldig laat toeneem. Tegnologiese vooruitgang, oorloë en geweld, hongersnood, aardbewings en klimaatsverandering lei al hoe meer mense om antwoorde in Openbaring te soek. In Die A-Z van Openbaring: ’n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte: Wanneer Openbaring geskryf is Die ...