Die Aksie-Bybel Helde En Skurke (Sagteband)
Books
In Stock
R199.13
Product Code: 9781431626649
Description
Wat maak iemand ’n held? Of wat maak hom ’n skurk? Wanneer ons hulle stories lees, sien ons dikwels party mense is soms ’n held en soms ’n skurk.Die opwindende insigte en lewendige illustrasies in Die Aksie-Bybel: Helde en skurke help kinders tussen 8 en 12 jaar om meer as 75 Bybelkarakters ’n bietjie beter ken – die helde, maar ook die skurke. So sal hulle ook leer ons het elkeen so iets van albei in ons!Lesers, oud en jonk, kan uitsien na die volgende: Kleurvolle, moderne illustrasies. Die...