Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 3 (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9780638010626
Description
Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van wat Dawid met net 1 klippie reggekry het en Jesus wat op die water na sy 12 vriende toe geloop het. Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 3) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinder...