15% Discount already included

Soms Sê Jesus Nee (Sagteband)

Books In Stock

R68.70

Product Code: 9780638009507


Description

Het jy al ervaar dat die Here nee sê wanneer jy iets vra? Dit laat mense dikwels mismoedig en teleurgestel voel. As hulle echter maar net God se raadsplan geken het, sou hulle geweet het dat Hy ’n doel het wanneer Hy nee sê. Isak Burger kyk in Soms sê Jesus nee: Waarom God se Nee soms beter as 'n Ja is van nader na hierdie onderwerp deur te fokus op die verhaal van die besetene van Gadara. In die verhaal is daar drie versoeke aan Jesus. Die demone vra Hom om hulle in die varke in te dryf, en ...