Kolossense Bybelstudie (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9780638009637
Description
Is Jesus regtig wie Hy gesê het Hy is? Die dilemma waarmee die gemeente in Kolosse geworstel het, eggo vandag nog in die kerk en wêreld. In Kolossense – ’n Bybelstudie ondersoek Riekert Botha die identiteit van Christus in ’n vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense. Paulus het aan die gemeente in Kolosse geskryf om die waarheid omtrent Jesus Christus te bevestig sodat hulle enige misleiding deur vals leraars sou kon herken. Die 8 studies gee agtergrond oor Paulus se verhouding m...