Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons SB
Books
In Stock
R129.57
Product Code: 9780638008548
Description
Elke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie. In Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike wêreld rondom ons. Hy fokus op vyf hoofd...