Noag en die Baie Groot Boot (Sagteband)
Books
In Stock
R30.43
Product Code: 9781997464501
Description
Dit is nie altyd maklik om gehoorsaam te wees aan God nie – veral nie as jy die enigste een is wat doen wat God vra nie. Noag en die baie groot boot vertel vir kinders tussen 3 en 6 jaar wat gebeur het toe God vir Noag gesê het om ’n baie groot boot te bou. Kinders sal leer hoe God sy mense gered het en dat Hy altyd sy beloftes hou. Noag en die baie groot boot verower die harte van jong lesers met die pragtige illustrasies terwyl dit waardevolle lesse oor vertroue en gehoorsaamheid leer. Kind...