15% Discount already included

Ken Jesus As God Bybelstudie (Sagteband)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9780638010008


Description

Delf diep in die Johannes-evangelie en ontdek die ware Jesus soos Johannes Hom beskryf.Die hele Skrif openbaar dat Jesus God is, maar geen boek beskryf hierdie waarheid duideliker as Johannes se Evangelie nie. Hierdie Evangelie is ’n openbaring van God se karakter soos dit waargeneem is deur die man aan wie Hy die naaste was. Ken Jesus as God is ’n Bybelstudie oor 10 weke wat individue of groepe deur die hele Evangelie van Johannes begelei. Dit sluit die volgende in: Daaglikse sessies wat ni...