15% Discount already included

’n Vinnige Gids tot die Bybel (Sagteband)

Books In Stock

R21.74

Product Code: 9781997464471


Description

'n Vinnige Gids tot die BybelOntdek die belangrikste boek wat jy ooit sal lees Om die Bybel self te lees, kan vir kinders nogal uitdagend wees, maar dit hoef nie te wees nie! Hierdie eenvoudige, prettige gids help 8- tot 12-jariges om die Bybel self te lees deur vir hulle agtergrondinligting en basiese riglyne vir selflees te gee. Dit bevat die volgende: Verduidelikings van hoe die Bybelboeke by mekaar pas. Kort agtergrond oor die verskillende boeke, asook verskillende genres. Tydlyn van die...