15% Discount already included

Die Hemel (Sagteband)

Books In Stock

R260.00

Product Code: 9780638010763


Description

Hoe gaan dit in die hemel wees? Hoe gaan ons lyk, en wat gaan ons elke dag doen?Randy Alcorn het vir 25 jaar navorsing gedoen om Bybelse antwoorde te kan gee op mense se vrae oor die hemel. As ’n mens dink die hemel sal gevul wees met liggaamlose geeste, wolke en ewige harpspel, wag ’n wonderlike verrassing op lesers.Die hemel nooi lesers om die hemel te visualiseer soos die Bybel dit beskryf: ’n nuwe, herskepte aarde waar regte mense met regte liggame in ’n noue verhouding met God en mekaar ...