Snowy 2-In-1 Afrikaans (Sagteband)
Books
In Stock
R129.57
Product Code: 9780638008715
Description
Snowy 2-in-1 bevat Angus Buchan se gewilde boeke Snowy en Snowy en sy maats. Die prettige plaasstories is vol waardevolle lesse vir kinders tussen 5 en 8. Snowy: Kom leer allerhande lesse saam met Snowy, soos om vriendelik te wees met kwaai mense en hoe om jou vrese te oorkom in moeilike situasies. Snowy en sy maats: Ontmoet ’n hele klomp van Snowy se nuwe vriende, soos Mê en Rooies. Hulle leer vir Snowy allerhande lesse oor om gehoorsaam te wees en hoe God ons almal uniek geskape het. Kinder...