Die Hemel Bybelstudie (Sagteband)
Books
In Stock
R77.39
Product Code: 9780638010213
Description
Die een ding waarvan ons seker kan wees, is dat ons sál sterf. Of jy nou treur oor die dood van ’n geliefde, smag na vrede in ’n onrustige wêreld, of bloot nuuskierig is oor wat ná hierdie lewe op jou wag, daar is Bybelse waarhede waaraan jy kan vashou wat jou sal help om vrede, hoop en selfs vreugde te vind te midde van die moeilikste tye. Die hemel Bybelstudie openbaar wat die Bybel sê oor ons ewige God, lewe ná die dood en hoekom dit belangrik is om al hierdie dinge te weet. Die ses sessie...