15% Discount already included

Gevorm Deur God (Hardeband)

Books In Stock

R86.09

Product Code: 9780638010060


Description

God wil jou hart hê. Die hele Bybel is vol waarheid en werk in ons hart, maar die psalms is net besonders. Hulle raak nie net ons hart nie – hulle plaas ons hart op die voorgrond. Hulle nooi nie net ons emosies om op God se waarheid te reageer nie – hulle stel ons emosies ten toon.Die psalms doen meer as om ons te leer. Ons ervaar alles wat dit leer. Ons hoor en ervaar die onbeskaamde uitroepe van smart, skaamte, berou, verlies, woede, ontmoediging en ontsteltenis. Maar wat hierdie gedigte – ...