15% Discount already included

Ontdek Jou Doel in God Se Plan Bybelstudie - 10 Studies uit Efesiërs (Sagteband)

Books In Stock

R103.48

Product Code: 9780638009804


Description

Het jy al ooit gewonder waarom God jou gemaak het? Of wat sy doel vir jou in sy skepping is?Ontdek God se doel vir jou en die kerk met hierdie 10 weke lange Bybelstudie terwyl jy sy missie vir jou vervul – om die Goeie Nuus oor Jesus te verkondig. Ontdek jou doel in God se plan Bybelstudie is gebou rondom die brief aan die Efesiërs en sal jou lei om: God se doel vir jou te ken en die kernwaarhede in die Woord beter te verstaan, jou geloof op praktiese maniere te laat groei, en betrokke te ra...