15% Discount already included

Sy Behoeftes Haar Behoeftes: Ontdek die Geheim van Romantiese Liefde wat Altyd Hou SB

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9780638009644


Description

Ontdek die Geheim van Romantiese Liefde wat Altyd Hou Weet jy wat jou huweliksmaat nodig het om julle huwelik te laat blom? Willard F. Harley jr. identifiseer in Sy behoeftes, haar behoeftes tien behoeftes waarin huweliksmaats moet voorsien om hulle huwelik buitengewoon te maak. Hy en sy vrou, Joyce, verduidelik die belangrike konsep van die Liefdesbank en wys vir huweliksmaat hoe hulle in mekaar se behoefte aan liefdesbetuiging en seksuele bevrediging, kommunikasie en kameraadskap, eerlikhei...