Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin (Sagteband)
Books
In Stock
R77.39
Product Code: 9780638010947
Description
Ouerskap, 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin Ouerskap vandag is nie maklik nie. Die wêreld verander voortdurend en die uitdagings word al hoe meer. Tog is daar dinge wat nie verander nie. Kinders sal altyd hulle ouers se liefde en leiding nodig hê. Ouers moet dus ’n veilige omgewing skep waarbinne kinders kan floreer, God leer ken en vir die toekoms voorberei word. In Ouerskap gee Johan Smith 10 riglyne vir ouers om hierdie belangrike taak ’n bietjie makliker te maak. Hy besp...