Kan Ek Weet Wat God Se Wil Is? (Sagteband)
Books
In Stock
R51.30
Product Code: 9780638008852
Description
Hoe kan ek weet wat om te doen? Christene moet daarna streef om lewens te lei wat tot eer van God is, ongeag hulle omstandighede. Maar wanneer ons voor belangrike besluite te staan kom, wonder ons dikwels wat God wil hê ons moet doen. In Kan ek weet wat God se wil is? deel dr. R.C. Sproul tydlose beginsels om God se wil in ons dag-tot-dag-besluite te ontdek en toe te pas. Hy illustreer ook hoe hierdie beginsels twee belangrike besluite bepaal: die keuse van ʼn beroep en die keuse van ʼn huwelik...