Word Stil by God Grootdruk (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638010893
Description
Voel jy oorweldig en geestelik dors? Smag jy daarna om God se teenwoordigheid as ’n groter werklikheid in jou lewe te ervaar? Die antwoord is nie om meer godsdienstig te lewe nie; die antwoord is om te bou aan jou verhouding met God deur tyd is sy teenwoordigheid deur te bring. Die 366 grootdruk-dagstukke deur bekende evangelis Angus Buchan in Word stil by God sal jou help om nader aan God te leef en Hom op ’n egte en persoonlike manier te leer ken. Die sleutelverse en praktiese oordenkings s...