15% Discount already included

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Vroue (Hardeband)

Books In Stock

R242.61

Product Code: 9780638011098


Description

Vroue moet soveel rolle balanseer, van die grootmaak van kinders en die bou van loopbane tot omsien na hulleself. Wanneer die lewe besig raak en almal iets van jou verwag, is dit maklik om te vergeet dat God in beheer is. Die Skrifgedeeltes en dagstukke van Stilword-oomblikke saam met God vir vroue bied ’n sagte rusplek. Hier vind jy God se wysheid vir jou verhoudings, sy vertroosting vir jou gesin, sy vrede vir jou werk en sy leiding in elke uitdaging wat oor jou pad kom. Hierdie dagstukke i...