15% Discount already included

’n Lewe van Oorwinning (Sagteband)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9780638009651


Description

’n Lewe van Oorwinning, Ontdek jou dentiteit in Christus en leef in oorwinning Wil jy graag geestelik groei sodat jy waarlik die mens kan word wat God jou geskep het om te wees? Menige gelowige ervaar nie werklik die vreugde van ’n nuutgemaakte lewe in Jesus Christus nie. ’n Lewe van oorwinning sal jou bewus maak van jou posisie en oorwinning in Christus, en jou help om in Hom te groei na geestelike volwassenheid. Hierdie boek sal jou lei om uit te vind wie jy in Christus is en hoe om vry te ...