Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)
Books
In Stock
R738.26
Product Code: 9781770006997
Description
Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewende Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin di...