15% Discount already included

God Se Groot Beloftes-Bybelstorieboek (Sagteband)

Books In Stock

R260.00

Product Code: 9781997464532


Description

Weet jou kleinding dat God getrou is en altyd sy beloftes nakom? Kyk hoe kinders God se groot beloftes ontdek en hoe Jesus elkeen van hulle nakom! God se groot beloftes-Bybelstorieboek bevat bekende en onbekende Bybelstories soos Noag en die ark, Dawid en Goliat, Daniël in die leeukuil, Jakob en Esau, en Simeon en Anna. Saam wys hierdie 92 stories na die een groot storie van die Bybel: God wat sy beloftes maak en nakom om sy mense te verlos. Helder ikone dui aan watter stories verband hou met...