Die Aarde Se Wonderlike Begin (Sagteband)
Books
In Stock
R68.70
Product Code: 9780638010954
Description
Bybelstudie oor God se skepping en Sy wonderlike beloftes vir die mens Waar begin jy as jy die grootheid van God wil ken? Heel aan die begin, natuurlik! God het alles geskep, ook jou unieke kind. Die aarde se wonderlike begin is ’n prettige manier vir jou kind om oor ’n tydperk van tien weke die Bybel te verken en ’n fondament te bou om ook in die toekoms God se Woord te bestudeer. Hierdie opwindende en boeiende Bybelstudie oor Genesis 1-3 sal 8- tot 12-jariges help om ’n beter begrip en waar...