Wie Is Ek en Waarom Maak Ek Saak? (Sagteband)
Books
In Stock
R60.00
Product Code: 9781997464440
Description
Soos kinders ouer word, word hulle met baie vrae oor hulself en hul geloof gekonfronteer: Wie is ek? Waar pas ek in? Is ek ooit goed genoeg? Wat dink ander mense van my? Wat dink God van my? Chris Morphew help 8- tot 12-jariges al vir meer as tien jaar om antwoorde op hierdie vrae te ontdek. Wie is ek en waarom maak ek saak? is propvol praktiese riglyne en raad om kinders te herinner aan wat God oor hulle sê, dat hulle volgens sy beeld gemaak is en kosbaar is vir Hom. Jong lesers sal maklik i...