15% Discount already included

Hoe Kan Ek Seker Wees Wat Is Reg en Verkeerd? (Sagteband)

Books In Stock

R60.00

Product Code: 9781997464457


Description

Dit is nie altyd maklik om te weet wat regtig reg en wat regtig verkeerd is nie. Hang dit bloot van iemand se opinie af, of is daar iets diepers aan reg en verkeerd? Kan ons goed wees op ons eie of het ons God se hulp hiermee nodig? In Hoe kan ek seker wees wat is reg en verkeerd? help Chris Morphew 8- tot 12-jariges om hierdie vrae te antwoord. Deur verhale en voorbeelde waarmee hulle kan identifiseer, sal jong kinders leer dat God die enigste fondament is waarop hulle hul lewe kan bou omdat...