Bemeester Die Kuns Van Oorlewing In 'n Era Van Chaos (Sagteband)
Books
In Stock
R30.44
Product Code: 9781605934358
Description
Ons weet dat ons as Christene geroep is om oorwinnaars te wees – die Evangelie beloof oorwinning en nie slagofferskap nie.Soms is ons grootste vraag egter nie hoe om te floreer nie, maar bloot hoe om te oorleef. Die Kerk is in desperate tye gebore. En die boek Jakobus is aan desperate mense geskryf; mense nes ons. Hierdie boek leer ons hoe om die Kuns van Oorlewing te bemeester deur op drie goed te fokus: Verander jou Ingesteldheid ’n Hulpbron om voor te vra ’n Teologie om te glo In Bemeest...