15% Discount already included

Dink Leer Floreer (Sagteband)

Books In Stock

R217.35

Product Code: 9781431621088


Description

Hoe en wat ons dink, het ’n geweldige invloed op ons verstandelike, emosionele en selfs fisieke welsyn. Om die waarheid te sê, ons denke kan ons beperk tot dit wat ons glo ons kan doen, of dit kan ons dinge laat ervaar waarvan ons nooit kon droom nie. Wanneer ons ’n denkwyse kies wat ons vermoëns verruim, sal ons groter intellektuele satisfaksie, emosionele beheer en fisieke gesondheid ervaar. Die vraag is net: Hoe? Dr. Caroline Leaf gebruik wetenskaplike navorsing en Bybelse insig om lesers ...