Stilword-Oomblikke Saam met God vir Mans (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638011104
Description
Mans het soveel verantwoordelikhede, van die versorging van en beskerming van hul gesinne tot die bou van suksesvolle loopbane. Wanneer die druk toeneem, is dit gerusstellend om stil te raak en te onthou dat ons krag in God kan vind. Stilword-oomblikke saam met God vir mans bring sorgvuldig uitgesoekte daaglikse Skrifgedeeltes en insiggewende oordenkings bymekaar om God se wysheid en leiding vir die lewensreis te bied. Mans sal praktiese insigte kry vir verhoudings, werk, familie, gebedslewe ...