Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue
Gifts
In Stock
R216.52
Product Code: 6006937159563
Description
Die lewe het die manier om soms verby ’n mens te vlieg, en vreugde, vrese en selfs vrae oor jou geloof in ’n waas van besig-wees agter te laat. Die 150 dagstukke van Krag vir ’n vrou se hart deur Milanie Vosloo sal besige vroue opnuut laat besef dat ons liefdevolle God steeds in beheer is, al voel die wêreld dol en deurmekaar.Die 75 tweekleur-kaartjies het ’n teksvers, dagstuk en gebed op beide kante en sluit temas in soos vergifnis, moederskap, twyfel, vreugdes en vrese. Die pragtige blikkie...