Ervaar God se Seën Elke Dag (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638010909
Description
Voel jy oorweldig, gedreineer en bloot afgesny van die oorvloed wat God belowe? Asof die lewe soms net te veel eise aan jou stel?Topverkoper-outeur Milanie Vosloo nooi vroue om met Ervaar God se seën elke dag saam met haar te vertrek op ’n jaar lange reis om God se goedheid en seën te ontdek. Elke week se tema sal jou help om God se goedheid op ’n nuwe manier raak te sien en te ervaar. Die week sluit af met ’n gebed en tyd vir nadenke om hierdie waarhede dieper in jou hart vas te lê.Kom vind ...