15% Discount already included

Die Bybel-Oorsig (Sagteband)

Books In Stock

R260.00

Product Code: 9780638010923


Description

Het jy al ooit jou Bybel toegemaak en gedink: “Wat het ek nou net gelees?” Met Die Bybel-oorsig kan ’n mens die hele Bybel chronologies deurlees in een jaar. Elke leesgedeelte het ’n opsomming wat lesers help om die groter prentjie van God se storie te verstaan en te groei in hul begrip van wie God is en hoe Hy deur die hele Skrif heen werk. Hierdie jaar lange avontuur deur die verhaal van die Skrif sal jou nie net help om die Bybel beter te verstaan nie, maar jou ook help om God beter te lee...