15% Discount already included

Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes (Sagteband)

Books In Stock

R112.17

Product Code: 9780638011333


Description

Soms is die lewe so ’n gejaag, met afsprake en prioriteite en móét-doen-dinge wat jou dagboek vol en jou ure min maak. Te midde van hierdie gewoel smag jou siel na heilige stilword-oomblikke by God. Hierdie Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes help jou om weer vrede te vind by God. Elke bladsy bied tonele van stilte en rus, soos die natuur en selfs stil hoekies in die huis en tuin. Soos jy inkleur, word jou gemoed rustig, en kan jy weer God se kalm teenwoordigheid by jou erva...