Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof Afrikaans Coloring Boxed Cards
Gifts
In Stock
R103.48
Product Code: 6006937167643
Description
Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van GeloofVoel dit soms of jy nie aan die wêreld se standaarde van sukses en skoonheid voldoen nie? Dat jy nie genoeg is nie?Die 44 inkleurkaartjies van Kosbaar vir Hom is die ideale manier om jouself te herinner aan wie jy in Christus is. Terwyl jy die 44 bevestigings van jou identiteit as kind van God inkleur, sal jy daaraan herinner word dat jy deur jou hemelse Vader uitverkies, vergewe, en verlos is en dat Hy jou baie liefhet. Dink biddend na oor el...