Jesus Het My Lief Afrikaans Coloring Boxed Cards for Children
Gifts
In Stock
R103.48
Product Code: 6006937167667
Description
Jesus Het My Lief ... en ander dinge wat die Bybel oor my sê In ’n wêreld wat verwarrend is en voortdurend verander, is dit belangrik dat kinders weet wie hulle in Christus is. Om hul identiteit as kind van God te verstaan, sal hulle stabiliteit en sekerheid gee in ’n onsekere wêreld. Terwyl hulle die 44 ontwerpe inkleur, sal kinders leer dat hulle geliefd, vergewe, gered en uitverkies is. Elke Bybel-gebaseerde bevestiging word ondersteun deur ’n Bybelvers. 44 inkleurkaartjies in ’n boksie. ...