15% Discount already included

Die Name van Jesus Afrikaans Coloring Boxed Cards

Gifts In Stock

R112.17

Product Code: 6006937167605


Description

Om na te dink oor Jesus se Name herinner ons aan Wie Hy is – ons Goeie Herder, Brood van die lewe, Vredevors en Môrester. Die 44 kaartjies met teksverse en illustrasies oor die Name van Jesus in hierdie boksie is ideaal om individueel te deel of as een geskenk weg te gee.Word opnuut herinner aan alles wat Jesus vir ons beteken terwyl jy Die Name van Jesus Inkleurkaartjies inkleur! 44 inkleurkaartjies met teksverse en illustrasies oor die Name van Jesus. Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige me...